Author Archive
PPF Nuusbrief 2016. Lekker lees
Aftreefonds hervorming 01 Maart 2016
Nuttige leesstof rakende die hervorming van aftreefondse vanaf 1 Maart 2016.
PPF Nuusbrief 2015
Vind asb die nuutste PPF nuusbrief.
Nuusbrief 2015
Trusteeverslag 2015
Vind asseblief die jaarlikse trusteeverslag. Die doel van hierdie trusteeverslag is om lede in te lig oor die stand van die fonds en verwikkelinge wat ʼn impak gehad het op die fonds en sy lede oor die twaalf maande van 2014.
Risiko Sakrekenaar
Aangeheg is ‘n sakrekenaar wat kan gebruik word om te help met die nodige berekenings wat saamgaan met die vlak van risikodekking wat u kies.
Hou asb u skriba ingelig oor die keuse wat u uitoefen. Stuur asb die keusevorm (Bylaag C) terug na die pensioenkantoor voor 20 Februarie 2015, ongeag die keuse wat u uitoefen.