Archive for November, 2012

Bydraes en verpligtinge 2013

Written by Stephanie van der Merwe on . Posted in Publikasies

Vind asb die omsendskrywe tesame met die tabelle vir die berekening van die bydraes en verpligtinge. Kontak gerus die volgende persone indien u enige verdere navrae het:

Algemene Navrae : E-pos: Elodie van der Walt  (021 9577115)
Berekening van bydraes:E-pos: Stephanie van der Merwe (021 9577116)
Belasting Navrae:E-pos: Ingrid van Eck (021 9577107)
 
 
Omsendbrief 2013
Bylae A (2013)
Bylae B (2013)