ALEXANDER FORBES Aftredebeplanningseminare

Written by Stephanie van der Merwe on . Posted in Aftreebeplanning, Nuus

Alexander Forbes bied ‘n aantal Aftedebeplanningseminare landwyd aan.  Hulle nooi graag alle lede wat binne 5 jaar van aftrede is, of wat ‘n vroeë aftrede beplan, om hierdie sessies by te woon. 

Sien asb die aangehegte uitnodiging en inligtingstuk.
Alexander Forbes Client Retirement Seminar 2013   
Print Friendly

Trackback from your site.

Leave a comment