Pensioen-veranderinge: Bly kalm

Written by Stephanie van der Merwe on . Posted in Aftreebeplanning, Leesstof, Nuus

Die pensioenbedeling in Suid-Afrika verander op 1 Maart 2015. Hieroor doen vele stories die rondte. Ons heg ’n eenvoudige artikel deur Hanlie Stander aan, waar van die belangrikste aspekte uitgelig word. Rig navrae gerus aan die Pensioenkantoor by 021 957 7115 of pensioen@kaapkerk.co.za.

Pensioen-veranderinge_ Bly kalm

Print Friendly

Trackback from your site.

Leave a comment