Databasis Inligtingsvorm

Written by Stephanie van der Merwe on . Posted in Aktiewe Predikante

Die pensioenkantoor onderhou ‘n volledige databasis van al die lede van die PPF.  Dit is egter noodsaaklik vir alle lede om deurlopend hul persoonlike inligting met die kantoor te bevestig. Voltooi asb op gereelde basis en stuur dit terug aan die pensioenkantoor.

E-pos: Elodie van der Walt
Faks: 086 524 7153
 
Vorm om te voltooi vir nuwe lede en indien enige van u kontakinligting verander het:
Databasis Inligtingsvorm
   
Print Friendly

Trackback from your site.

Leave a comment